Antibiotika, aktief teen Gram-positiewe en Gram-negatiewe bakterieë.
Duif.
Ornitosekompleks veroorsaak deur bakterieë wat vatbaar is vir doksisiklien en/of spiramisien.
Geen.
Mondelings.Per duif 2 tablette die eerste dag.Die tweede dag 1 tablet per duif.
Moenie gruis, minerale en kalsiumprodukte tydens behandeling gee nie.
Hou in 'n droë plek weg van kinders.
3 jaar.