Vetomec is aangedui vir die behandeling en beheer van gastroïntestinale rondewurms, longwurms, grubs, skroefwurms, vlieglarwes, luise.bosluise en myte by beeste, skape en bokke.
Gastroïntestinale wurms: Cooperia spp., Haemonchus placei, Oesophagostomum radiatus, Ostertagia spp., Strongyloides papillosus en Trichostrongylus spp.
Luise: Linognathus vituli, Haematopinus eurysternus en Solenopotes capillatus.
Longwurms: Dictyocaulus viviparus.
Myte: Psoroptes bovis.Sarcoptes scabiei var.bovis
Warble vlieë (parasitiese stadium): Hypoderma bovis, H. lineatum
Vir behandeling en beheer van die volgende parasiete by varke:
Gastroïntestinale wurms: Ascaris suis, Hyostrongylus rubidus, Oesophagostomum spp., Strongyloides ransomi.
Luise: Haematopinus suis.
Myte: Sarcoptes scabiei var.suis.
Beeste, skape, bokke: 1 ml per 50 kg liggaamsgewig.
Varke: 1 ml per 33 kg liggaamsgewig.
Vleis: 18 dae.
Ander: 28 dae.
Berg onder 25ºC, in 'n koel en droë plek, en beskerm teen lig.