Vir effektiewe behandeling en beheer van gastroïntestinale rondewurms, haakwurms, longwurms, oogwurms, lintwurms, volwasse botwurms en eiers.
“Levamisole-aktiwiteit word nie deur bensimidasoolweerstand beïnvloed nie”
Sien die boks.
Vleis: 28 dae
Melk: 3 dae
Bêre in 'n koel en donker plek, beskerm teen lig.