Aangedui vir effektiewe behandeling en beheer van die volgende parasiete: Gastroïntestinale rondewurms, longwurms, lewerbot, neusbot en myte.
Deur subkutane inspuiting
Beeste, Bokke, Buffels, Kamele: 1 ml/50 kg B.w.t.
skape: 0.5 ml per 25 kg gewig.
Nie gebruik vir lakterende diere of binne 28 dae voor kraam nie.
Vleis: 50 dae.
Melk: Moenie gebruik word in diere wat melk vir menslike gebruik produseer nie.
Bêre onder 30℃. Beskerm teen lig.