Breëspektrum anthelmintikum teen
Gastroïntestinale rondewurms en groot longwurms van diere
Diere moet nie binne 'n tydperk van 14 dae voor of na behandeling met organiese fosforverbindings behandel word nie. Moenie gebruik by diere met 'n bekende hipersensitiwiteit vir Tetramisol HCL nie.
Moenie onder- of oordosering doen nie
Hou buite bereik van kinders
Skaap & Bok
1 bolus per 20 kg liggaamsgewig oraal gegee
Vleis:7 dae
Melk:2 dae
Bêre onder 30°C in 'n goed toegemaakte houer
Beskerm teen lig.