TYDOXY-BROM word aangedui vir die behandeling van die ingewande en brongiale buise in duiwe wat veroorsaak word deur bakterieë wat sensitief is vir Doksisiklien en/of Tylosin, soos Mycoplasma en Chlamydia.
Mondelings toegedien.
Een tablet per duif (per 400-500g liggaamsgewig), vir 7-10 dae.
Hipersensitiwiteit teenoor enige van die bestanddele. Verwyder kalsiumbevattende gruis tydens behandeling.
Bêre in 'n koel, droë plek.
Beskerm teen lig.